PowerPoint - NG Kerk in SA

March 20, 2018 | Author: Anonymous | Category: N/A
Share Embed


Short Description

Download PowerPoint - NG Kerk in SA...

Description

BEDIENING AAN DIE JEUG

SINODALE JEUGKOMMISSIE van die NG KERK in SA WES- en SUID-KAAP

KINDERBEDIENING KIX (Kinders in Christus):  Enigste sinodaal georganiseerde kinderbediening in die land  Uitstekende kursusmateriaal beskikbaar  Lewer landswyd diens  Bestaan tans uit 82 takke met 6000 kinders en 400 leidsters  Samel gelde in vir plaaslike asook sending projekte

AVONTUUR EN ERVARINGSLEER BEDIENINGE  Twee kampe per jaar om dominees en jeugleiers op te lei (vind plaas in Mei en September)

TOERUSTING Die toerusting van kategete en kinderkranspersoneel aan die begin van elke jaar. Toerusting en motiverings vir dominees en jeugwerkers geskied deur middel van padberade (“roadshows”), of soos gereël met die kantoor, terwyl daar vir die Kerklike Jeugwerkers ook jaarliks ’n Detox-kamp vir toerusting plaasvind.

TOERUSTING NOUS- groepe Omdat die wysheid oor Jeugbediening in elke konteks verskillend is, organiseer ons gespreksgroepe o.l.v. opgeleide gashere/vroue met ’n voorgestelde proses asook verbeeldingryke “video-clips” wat die gesprekke sal stimuleer. NOUS is Grieks vir “wysheid/ common-sense/ gut” en die werkwoord is “om uit te snuffel”

JEUGDIENSTE EN JEUGWEKE  Die Predikant in Sinodale Diens is hoofsaaklik hiervoor verantwoordelik en sal op uitnodiging by gemeentes optree.

BEDIENINGE  Kampe Kunstefees kampe Oranjerivier-roei kampe Kampe vir skoolverlaters Kamp vir leerlinge van Vaardigheidskole  Musiek

Word deur middel van streek-werkswinkels gefasiliteer

POWER POINT AANBIEDING

“It is falling down and getting up, falling down and getting up, falling down and getting up, all the way to heaven.”

 Weeklikse “PowerPoint” wat geestelike leiers van gemeentes sal inspireer om aan hulle byeenkomste/eredienste ’n familie karakter te gee. Gaan gerus na die skakel: http://gemeentes.co.za en soek regs op die blad vir die PowerPoint skakel. Gebruik dan jou internetkoppeling en “save” dit.

SPACE EKUMENIESE JEUGSENTRUM ’n Nuwe struktuur, ’n Nuwe geleentheid: ’n Ekumeniese Jeugsentrum by die Universiteit van Stellenbosch Doel: Groter netwerk-, motivering-, ontwikkelings-, naslaan-, navors en toerusting aan gemeentes vir hulle bediening aan kinders en jongmense. Die werksaamhede by die Sinodale Kantoor gaan ook voort.

Vroeër

MISSIE EN DOEL Ons beywer ons om die Jeug van SA in ’n persoonlike verhouding met Jesus te kry.

Deesdae

Can you help me remove our Church organ?

View more...

Comments

Copyright © 2017 DOCUMEN Inc.